Ordforråd
Lær adjektiver – afrikaans

vereis
die vereiste winter bande
nødvendig
den nødvendige vinterdekk

wonderlik
die wonderlike komeet
vidunderlig
den vidunderlige kometen

waarskynlik
die waarskynlike gebied
sannsynlig
det sannsynlige området

oulik
‘n oulike katjie
søt
en søt liten kattunge

Engelssprekend
‘n Engelssprekende skool
engelskspråklig
en engelskspråklig skole

koud
die koue weer
kald
det kalde været

mal
‘n mal vrou
gal
en gal kvinne

huidig
die huidige temperatuur
aktuell
den aktuelle temperaturen

wreed
die wrede seun
grusom
den grusomme gutten

kwaad
die kwaad polisieman
sint
den sinte politimannen

kragtig
‘n kragtige leeu
mektig
en mektig løve
