어휘
동사를 배우세요 ― 아프리칸스어

noem
Die baas het genoem dat hy hom sal ontslaan.
언급하다
사장님은 그를 해고하겠다고 언급했다.

agterlaat
Hulle het per ongeluk hul kind by die stasie agtergelaat.
남기다
그들은 역에서 자신의 아이를 실수로 남겼다.

uitgaan
Gaan asseblief by die volgende afdraaipad uit.
나가다
다음 출구에서 나가 주세요.

haal
Die hond haal die bal uit die water.
가지고 오다
개는 물에서 공을 가져온다.

verslaan
Die swakker hond is in die geveg verslaan.
패배하다
약한 개가 싸움에서 패배했다.

besluit op
Sy het op ’n nuwe haarstyl besluit.
결정하다
그녀는 새로운 헤어스타일로 결정했다.

oefen
Die vrou oefen joga.
연습하다
그 여자는 요가를 연습한다.

praat met
Iemand moet met hom praat; hy’s so eensaam.
말하다
누군가 그와 말해야 한다; 그는 너무 외로워한다.

bou
Wanneer is die Groot Muur van China gebou?
지다
중국의 만리장성은 언제 지어졌나요?

verbind
Hierdie brug verbind twee buurte.
연결하다
이 다리는 두 동네를 연결한다.

lewer kommentaar
Hy lewer elke dag kommentaar oor politiek.
댓글을 달다
그는 매일 정치에 대한 댓글을 단다.
