Vocabulary
Learn Adjectives – Afrikaans

dronk
‘n dronk man
drunk
a drunk man

ongehuwd
‘n ongehuwde man
unmarried
an unmarried man

smal
die smal hangbrug
narrow
the narrow suspension bridge

oor
die oorblywende kos
remaining
the remaining food

verras
die verraste jungleganger
surprised
the surprised jungle visitor

eetbaar
die eetbare brandrissies
edible
the edible chili peppers

geheimsinnig
die geheimsinnige snoeperigheid
secret
the secret snacking

sku
‘n skugter meisie
shy
a shy girl

gewelddadig
‘n gewelddadige konflik
violent
a violent dispute

naïef
die naïewe antwoord
naive
the naive answer

toe
toe oë
closed
closed eyes
