Woordeskat
Leer Byvoeglike naamwoorde – Portugees (PT)
oval
a mesa oval
ovaal
die ovale tafel
estranho
a imagem estranha
vreemd
die vreemde prent
incomum
o tempo incomum
ongewoon
ongewone weer
urgente
a ajuda urgente
dringend
dringende hulp
gratuito
o meio de transporte gratuito
gratis
die gratis vervoermiddel
humano
uma reação humana
menslik
‘n menslike reaksie
específico
o interesse específico
spesiaal
die spesiale belang
imprudente
a criança imprudente
onversigtig
die onversigtige kind
vivo
fachadas de casas vivas
lewendig
lewende gevels
fascista
o slogan fascista
fassisties
die fassistiese leuse
restante
a comida restante
oor
die oorblywende kos