Woordeskat
Leer Byvoeglike naamwoorde – Spaans

sensato
la generación de electricidad sensata
verstandig
die verstandige kragopwekking

secreto
una información secreta
geheim
‘n geheime inligting

sano
las verduras sanas
gesond
die gesonde groente

curvado
la carretera curvada
krom
die krom straat

amistoso
el abrazo amistoso
vriendskaplik
die vriendskaplike omhelsing

tonto
hablar tontamente
dom
die dom geselskap

confundible
tres bebés confundibles
verwisselbaar
drie verwisselbare babas

famoso
la famosa Torre Eiffel
bekend
die bekende Eiffeltoring

casado
la pareja recién casada
getroud
die pasgetroude paartjie

honesto
el juramento honesto
eerlik
die eerlike eed

seguro
ropa segura
veilig
veilige klere
