Woordeskat
Leer Byvoeglike naamwoorde – Engels (UK)
special
the special interest
spesiaal
die spesiale belang
available
the available wind energy
beskikbaar
die beskikbare windenergie
great
a great rocky landscape
pragtig
‘n pragtige rotslandskap
sleepy
sleepy phase
slaperig
slaperige fase
loyal
a symbol of loyal love
trou
‘n teken van troue liefde
related
the related hand signals
verwant
die verwante handgebare
helpful
a helpful lady
hulpvaardig
‘n hulpvaardige dame
outraged
an outraged woman
verontwaardig
‘n verontwaardigde vrou
central
the central marketplace
sentraal
die sentrale markplein
terrible
the terrible threat
verskriklik
die verskriklike bedreiging
funny
the funny costume
vrolik
die vrolike verkleding